nCah nuus.
Onpaartydig. Onafhanklik.
-

Twitter algoritme nou opebron
Op 31 Maart 2023 het Elon Musk aangekondig dat die Twitter “recommended” algoritme nou vrylik beskikbaar sal wees vir die publiek om na te kyk.